Potgooie

Potgooi 12 – Lizelle Raath – Faktore wat leer beinvloed (Deel 1)

In episode 12 gesels Chris de Beer met Lizelle Raath oor faktore wat leer beinvloed. Lizelle was voorheen hoof by die Bolandskool vir Outisme, en is tans ‘n leerbestuur by Die MOS Inisiatief. Sy gesels oor die belangrikheid van lewenslange leer, en hoe om kinders nie net lief te maak vir leer nie, maar ook …

Potgooi 9 – Wilna van Rooyen – Hoe kies ek die regte skool

In episode 9 gesels Chris de Beer met Wilna van Rooyen om die vraag “Hoe kies ek die regte skool” te beantwoord. Wilna is ‘n voormalige skoolhoof, en is tans ‘n vroeë kinderontwikkeling spesialis by AON (Die Afrikaanse Onderwys Netwerk). Chris en Wilna gesels oor die faktore wat hierdie groot besluit beinvloed. Haar raad: besoek …