Potgooie

Potgooi 11 – Pieter Snyders – Hoe kies ek die regte skool

Pieter was vir 37 jaar in die onderwys, beskik ook ‘n Meestersgraad en is tans werksaam by die SAOU. Luister saam en leer meer oor waarna om te kyk as jy ‘n skool moet kies vir jou kind. Pieter bespreek die verskil tussen stedelike skole en plattelandse skole. Goeie onderwysers en veiligheid is ook kritiese …